Signal – Private boodskapper

Inprogram-aankope
2,93 m resensies
Inhoudgradering
PEGI 3
100 m+
Aflaaie
Redakteurskeuse
Inhoudgradering
PEGI 3
Gebruikers is in wisselwerking en Deel ligging
Meer inligting
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent

Meer oor hierdie app

Signal is 'n boodskaptoepassing met privaatheid as kern. Dit is gratis en maklik om te gebruik, met kragtige eind-tot-eind-enkripsie wat jou kommunikasie heeltemal privaat hou.

• Stuur teks, stemboodskappe, foto’s, video’s, plakkers, GIF’s en lêers gratis. Signal gebruik jou foon se dataverbinding sodat jy SMS- en MMS-koste kan vermy.

• Bel jou vriende met klokhelder geënkripteerde stem- en video-oproepe. Groepoproepe word ondersteun vir tot 50 deelnemers.

• Bly in verbinding met groepkletse vir tot 1000 deelnemers. Beheer wie boodskappe mag plaas en bestuur groeplede met administrateurtoestemming-instellings.

• Deel foto-, teks- en video-Stories wat ná 24 uur verdwyn. Privaatheidinstellings hou jou in beheer van presies wie elke Storie kan sien.

• Signal is gebou vir jou privaatheid. Ons weet glad nie wie jy is of met wie jy praat nie. Ons oopbron Signal-protokol beteken dat ons nie jou boodskappe kan lees of na jou oproepe kan luister nie. En niemand anders kan ook nie. Geen agterdeure nie, geen data-insameling nie, geen kompromisse nie.

• Signal is onafhanklik en niewinsgewend; dit is 'n ander soort tegnologie van 'n ander soort organisasie. As 'n 501c3-niewinsgewende organisasie word ons ondersteun deur jou skenkings, nie deur adverteerders of beleggers nie.

• Vir steundiens, vrae of meer inligting, besoek asb. https://support.signal.org/

Om na ons bronkode te kyk, besoek https://github.com/signalapp

Volg ons op Twitter (@signalapp) en Instagram (@signal_app)
Sê “hallo” vir privaatheid.
Opgedateer op
30 Sep. 2026
Uitstalstories

Dataveiligheid

Veiligheid begin wanneer jy verstaan hoe ontwikkelaars jou data insamel en deel. Praktyke vir dataprivaatheid en -sekuriteit kan verskil op grond van jou gebruik, streek en ouderdom. Die ontwikkelaar het hierdie inligting verskaf en kan dit mettertyd opdateer.
  • Geen data word met derde partye gedeel nie
    Kom meer te wete oor hoe ontwikkelaars datadeling verklaar
  • Hierdie app kan die volgende datasoorte insamel
    Persoonlike inligting
  • Data word geënkripteer tydens oorgang
  • Jy kan versoek dat data uitgevee word

Graderings en resensies

2,89 m resensies
Riaan Pretorius
29 April 2025
cool cool
1 persoon meen hierdie resensie is nuttig
Was dit vir jou nuttig?
Pieter Fourie
13 Augustus 2023
good
1 persoon meen hierdie resensie is nuttig
Was dit vir jou nuttig?
Emily Strong
01 November 2021
Very useful and reliable.
3 mense meen hierdie resensie is nuttig
Was dit vir jou nuttig?

Wat's nuut


★ Die mediaredigeerder is in die geheel herontwerp om verskillende skermgroottes beter te ondersteun.
★ Die nuwe mediaredigeerder ondersteun ook verwydering van die oudiobaan van 'n video voordat jy dit stuur.
Inhoudgradering
PEGI 3
Gebruikers is in wisselwerking en Deel ligging
Meer inligting

Appsteundienste

Meer oor die ontwikkelaar
Signal Messenger, LLC
support@signal.org
650 Castro St Ste 120-223 Mountain View, CA 94041 United States
+1 650-336-8080

Soortgelyke apps