Google-motorvoertuigsleutelbord het alles van Google-sleutelbord waaroor jy mal is: spoed, betroubaarheid, glytik, steminvoer, handskrif en meer
Steminvoer – Dikteer maklik terwyl jy aan die beweeg is
Glytik – Tik vinniger deur jou vinger van letter na letter te laat gly
Handskrif – Skryf in lopende skrif en drukskrif
Taalsteundienste, insluitend:
Arabies, Chinees, Tsjeggies, Nederlands, Engels, Frans, Duits, Grieks, Indonesies, Italiaans, Japannees, Noors, Pools, Portugees, Roemeens, Russies, Spaans, Sweeds, Thai, Turks, Oekraïens en baie meer!
Kennerswenke:
• Beweging van skermpyltjie: Gly jou vinger oor die spasiebalk om die skermpyltjie te beweeg
• Om ’n taal by te voeg:
1. Gaan na Instellings → Stelsel → Tale en invoer → Sleutelbord → Google-motorvoertuigsleutelbord
2. Kies ’n taal om by te voeg. ’n Aardbolikoon sal op die sleutelbord verskyn
• Wisseling van tale: Tik op die aardbolikoon om tussen geaktiveerde tale te wissel
• Bekyk alle tale Langdruk die aardbolikoon om ’n lys te sien van alle tale wat op die sleutelbord geaktiveer is
Vinnige en slim tikwerk met jou stem of hand
Opgedateer op
21 Sep. 2026